
=====================================================================
Kursus in Afrikaans (AV 7:2)
=====================================================================

Inhoudsoorsig

Kursus in Afrikaans

IN Mei vanjaar gaan by Routledge in Londen en New York Colloquial Afrikaans van Bruce Donaldson verskyn. Dit is 'n leer-jouself-kursus 
Afrikaans van 300 bladsye met twee klankkassette. Die boek sal ook sonder kassette beskikbaar wees.

Die kursus bevat kort dialo oor alledaagse onderwerpe. Di gesprekke is op die kassette opgeneem. Dit bevat ook 'n groot getal oefeninge 
met die antwoorde agterin die boek, plus nog volledige woordelyste in Afrikaans-Engels en Engels-Afrikaans van alle Afrikaanse woorde wat 
in die boek voorkom.

Die skrywer het by die benadering van die Colloquial-reeks gehou en het van die standpunt uitgegaan dat die leser nie noodwendig vertroud 
is met grammatika nie: dus word alle grammatikale terme verklaar en gellustreer met voorbeelde van die begrippe sowel in Afrikaans as in 
Engels.

Al die hoofbegrippe van die Afrikaanse grammatika word behandel en gellustreer in gewone gesprekstaal met gebruik van 'n bre alledaagse 
woordeskat.

Die enigste ander soortgelyke boek op die mark is Helena van Schalkwyk se Teach Yourself Afrikaans, 'n boek wat nou verouder is. Dit is nog 
steeds 'n topverkoper sowel in Suid-Afrika as in die buiteland, maar eerder vanwe die feit dat daar nooit iets anders beskikbaar was nie. 
Prof. Bruce Donaldson het 'n doktorsgraad in Afrikaanse taalwetenskap van die Universiteit van die Vrystaat. Hy is departementshoof van 
Germaanse tale aan die Universiteit van Melbourne.

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av723.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999, 2000       Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- April 2000 /// Gee kans! Afrikaans se saak groei wreldwyd (AV 7:2) /// 
Trust het miljoene geskenk (AV 7:2) /// Kursus in Afrikaans (AV 7:2) /// Limeriek I (AV 7:2) /// 'Kom ons lees en laat lees' (AV 7:2) /// 
Limeriek II (AV 7:2) /// Vroeg in nuwe eeu (hoofartikel) (AV 7:2) /// In memoriam Ds. Flip van der Westhuizen (AV 7:2) /// Sebrastrepe s 
hul s vir Afrikaans (AV 7:2) /// Oor Afrikaans klap woord en weerwoord (AV 7:2) /// Tyd van liefh het aangebreek (AV 7:2) /// Man met 
swart baret se woorde rinkink (AV 7:2) /// 'Losing my religion' (AV 7:2) /// Taalslordigheid berokken skade (AV 7:2) /// Limeriek III (AV 
7:2) /// 'Etse! Tjeend gaan met grrawater uit!' (AV 7:2) /// Dans uit vergange se dae (AV 7:2) /// Nergensland (AV 7:2) /// Nag vol 
feeste! (AV 7:2) /// Duitser berig in Afrikaans uit Europa (AV 7:2) /// Staande ovasie vir Afrikaans (AV 7:2) /// Duitse toewyding 
toegespits op Afrikaans (AV 7:2) /// Ambassade reik kosbare CD uit (AV 7:2) /// 'Bubbelbad' borrel (AV 7:2) /// Waar's daai gogga? (AV 7:2) 
/// Wind van voor is niks nuuts nie (AV 7:2) /// Afrikaans en die jeug (AV 7:2) /// Hoe praat jy met tieners? (AV 7:2) /// Onthou om nie te 
vergeet nie (AV 7:2)

